|
Yoghurt En Kippenpot
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 2 uur
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 2 kg Hoenderstukke -
2 (green pepers=paprika) soetrissies(=pepers) in lengte gesny -
300 g wortels geskil en in skywe gesny -
6 groot aartappels geskil en in heltes gesny -
100 g gedroogde appelkose -
200 g groen boontjies gekerf -
15 g Sampioene gesny -
Sout na smaak -
1 pakkie Sampioensop
Marinade:
500 ml Jogurt -
500 ml Droe Wit wyn -
10 ml gedroogde tiemie -
10 ml lemo
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Meng al die bestanddele van die Marinade en gooi oor die hoender en laat staan vir 6 - 8 ure.
Maak die pot goed warm en braai die hoender, ′n paar stukke op ′n slag, saam met die (Green peper) soetrissie tot goudbruin.
Pak dan in lae - Wortels, aartappels, appelkose, boontjies, en sampioene dit moet alles bo-op die vleis gepak word.
Gooi sout oor en giet dan die marinade oor.
Maak toe en los die pot om te prut vir 2 ure. As daar nog te veel sous in die pot is, voeg die soppoeier by en laat vir ′n verdere 15 min prut.
|
|
|